Pitotbuis

Die konfigurasie van 'n pitotbuis.

'n Pitotbuis is 'n druk instrument wat gebruik word om die snelheid van 'n vloeier te meet. Dit word vandag veral gebruik om die snelheid van 'n vliegtuig te bepaal.

'n Annubar, wat vloei in 'n pyp meet, gebruik dieselfde beginsel.

Die formule wat gebruik word om die snelheid te bereken, is die volgende:


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search